Eintlik moet ek begin met "testing one two three". Ek kan nie wag om aan die kook te kom en te vertel hoe dit gegaan het nie. Maar vir eers moet ek wag tot ek weer 'n kans in die kombuis kry.
Maar sleep solank jou kastrol nader, want ná die naweek sal ek beslis 'n ou aptytwekkertjie reg hê.
Ek het self 'n blog begin hier, maar gaan dit nog nie amptelik adverteer nie, want ek is te besig met geniet en bederf.
ReplyDeleteMaar ek sal beslis joune volg en geniet! Ek weet immers uit die kantoordae saam dat jou spyskaarte fyn uitgewerk word. Selle geloof as myne. Hou van orde in die lewe!